Review- Willa (Travelground)

Review: Willa (Travelground) Fabelagtigste, geselligste kothuis waarin mens dadelik tuis voel. Selfs die puntenerigste reisigers sal in vervoering wees met hierdie plekkie. Dit is werklik ongelooflik. Skoon, goed toegerus, vol luukshede, mooiste uitsigte vanaf die stoep. Unieke en verfrissende swembad in die woud naby huisie. Ordentlike wyn wat wag met aankoms en vars blomme spesiaal …

Review- Willa (Travelground) Read More »